Ateljee / BluEyesRecordings:

Ons beskik oor ‘n ateljee toegerus om vir jou “backtracks” te kan bou.  Ons maak gebruik van geprogrammeerde dromme, maar alle kitare word lewendig ingespeel.  Baskitaar word lewendig ingespeel of geprogrammeer; soos wat dit die beste by die liedjie sal pas.  Alle ander programmering word ook gedoen.
Ons kan ook vir jou reel vir “sessions” waar lewendige dromme en stem opnames gedoen kan word.   Ons behartig ook die reproduksie van die CD’s, sowel as die aansoeke vir Reproduksie Lisensies.

Klank Huur:

Maak nou gebruik van ons toerusting teen bekostigbare pryse. Kontak ons vandag nog vir 'n kwotasie.

 

ONTHOU MY - beskibaar op iTunes

Click Me

HOUSE OF THE RISING SUN - beskikbaar op iTunes

Click Me

VIDEOS

Die Anton Botha Band op sy beste

Tougher than the Rest

Click Me

Moeilikheid

Click Me

Groot Vuur Baie Bier

Click Me