Nou ja, julle het seker al by my shows gehoor dat ek praat van 'n nuwe afrikaanse medley.

 

Volg asseblief die volgende link...

http://www.facebook.com/group.php?gid=5413503892  

en gaan stem ja of nee onder die "Discussions" header.   Dit is 'n mengelmoes van:

Thunderstruck, 

My Sarie Maree,

Love Train,

Bobbejaan klim die Berg,

Whatever you want,

en Jou Kombers en my Matras.