ABM Publishing:

Ons bied ook die opsie om jou te help met SAMRO en Capasso. Ons help graag met lidmaatskapsaansoeke, registrasie van liedjies sowel as aansoek vir reproduksielisensies

Anton Botha is gevestig as gesogte liedjieskrywer vir kunstenaars soos Izak Davel, Karlien Husselman, Thys die Bosveldklong, Wynand Strydom, Karen Ferreira en menigte ander.  Op versoek sal hy vir jou ‘n liedjieskryf in die styl en oor die onderwerp soos jy verlang.  
Hy kan ook aan jou bestaande woorde en/of melodie skaaf om sodoende die liedjie meer bruikbaar te maak.  
Anton doen ongelukkig nie vertalings nie, maar sal meer as gewillig wees om te verseker dat ‘n oorspronklike liedjie in Afrikaans of Engels soos jou eie voel. Kunstenaars vir wie Anton al geskryf het: Juanita du Plessis, Karen Ferreira, Thys die Bosveldklong, Wynand Strydom, Karlien Husselman, David Fourie, Arno Jordaan, Andries Vermeulen, Albert de Wet, Izak Davel en nog vele meer

ONTHOU MY - beskibaar op iTunes

Click Me

HOUSE OF THE RISING SUN - beskikbaar op iTunes

Click Me

VIDEOS

Die Anton Botha Band op sy beste

Tougher than the Rest

Click Me

Moeilikheid

Click Me

Groot Vuur Baie Bier

Click Me